Oudeskip Chenin Blanc
€ 6,50 In winkelmandKleur | Wit |
---|---|
Smaak | Droog |
Land | Zuid-Afrika |
Regio | Stellenbosch |
Druivenras | Chenin Blanc |
Producent | Zorgvliet Wines |
Jaargang | 2021 |
Afsluiting | Schroefdop |
Alcoholpercentage | 12,5% |
Bewaarpotentie | Lekker om nu te drinken |
Schenkadvies | 10°C |
Lekker bij | mosselen en gegrilde vis |
Artikelnummer | 91700 |
---|---|
Aantal per verpakking | 6 |
BTW | 21% |
Beschrijving
De Oudeskip Chenin Blanc is een smakelijke witte wijn van Zorgvliet uit de regio van Stellenbosch. Je smaakt groene appel en exotische gele steenvruchten op het pallet. Deze frisse Chenin Blanc drinkt vlot en is ideaal als aperitief, voor het ontvangen van gasten en bij feestelijke gelegenheden.
Zorgvliet Wines is gebouwd rond twee kerngedachtes: wijn en gastvrijheid. Het bedrijf streeft ernaar om “speciale ervaringen voor speciale mensen” te realiseren. Zowel bij het bezoek aan het wijndomein als bij het drinken van een van hun wijnen.
Hoe een Nederlandse ontdekkingsreiziger de basis legde.
In die vroee 1600’s het baie seilskepe in die suidpunt van Afrika aangedoen.Hulle was meestal afkomstig vanaf Portugal en Holland.Die skepe het gewoonlik hier aangedoen om vars voorrade te koop by die plaaslike bewoners.In 1651 het die VOC (Verenigde Oos-Indiese Companje) vir Jan van Riebeeck na die Kaap gestuur om ’n Verversingspos te begin.Van Riebeeck, oorspronklik afkomstig vanaf Colomborg in Nederland het toe op 6 April 1652 met die skip Die Drommedaris, in die Tafelbaai hawe aangekom.Die Drommedaris was ook vergesel van nog skepe onder andere die Reyger en die Goede Hoop.Jan van Riebeeck het oor ’n periode van 10 jaar ’n baie suksevolle rol gespeelvoordat hy terug verplaas is na Batavia.In die 1600’s het vele skepe om die Kaap de Goede Hoop gevaar en baie van hulle het egter in die stormagtige see op die rotse teen die kus gestrand.Daar is ook vele legendes begin soos oor die spookskip, die Vlieende Hollander.In 1687 is ’n rotsagtige gedeelte, naby Kaappunt, waar vele van die ou skepe gestrand het, as OudeSkip gedoop.OudeSkip bring dus hulde aan al die skepe wat hier gestrand het, asook die mans en vroue wat hulle lewens verloor het!